In ‘n aanpaskamer, omring met spieels en in helder lig sien ons elke kurwe, bult en plooi raak en is skoon moedeloos. Met die regte keuse vir jou lyk, kan jy spiekeries lyk